Tuis
Dringende kontakte:
|
Persoon |
e-pos | Telefoon |
Selfoon |
| Leeraaars algemeen | leeraars@ngthabazimbi.co.za | ||
| Dr Tinus Benade | tinus@ngthabazimbi.co.za | 014 772 1689 | 083 235 6438 |
| Ds Johan Marais | johan@ngthabazimbi.co.za | 014 772 1575 | 084 517 8052 |
Vir ander kontakbesonderhede sien asb ons kontakbesonderhede op die regterkant van hierdie tuisblad.
Huwelikverrykingseminaar – Vr 08 Jun tot Son 10 Junie 2012
Plek: In die pragtige natuurskoon van Trekpad Safari’s. Elke egpaar sal ‘n chalet beskikbaar hê vir die naweek.
Prys: R980.00 per egpaar – alles ingesluit vir die hele naweek
Fasiliteerder: Ds Rinus Wasserman van Rooihuiskraalgemeente
Ouderdom: Pasgetroud tot lankgetroud
Navrae: Dr Tinus Benadé 083 235 6438
DIE VOLGENDE RUKKIE SE PROGRAM:
| Datum | Dag | Tyd | Aksie |
| 14 Mei | Maan | 18:00 | Bedienningskommissie vergadering |
| 15 Mei | Dins | 09:00 | Dames Bybelstudie |
| 10:00 | Bosveld-oord Biduur | ||
| 18:00 | Vleisfeesvergadering | ||
| 16 Mei | Woens | 05:15 | Manne Biduur |
| 15:00 | Ligstraaltjies | ||
| 18:00 | Survivors | ||
| 18:00 | Diakonie en Dienswerkersvergadering | ||
| 17 Mei | Don | 17:00 | Kategese vir volw. Navrae dr Tinus 083 235 6438 |
| 18:00 | Hemelvaartdiens, Herv. Kerk. Navrae: Christa (082 251 0206) | ||
| 20 Mei | Son | 08:00 | Erediens |
| 09:00 | Kategese | ||
| 09:00 | Kleingroepleieropleiding | ||
| 10:15 | Erediens | ||
| 17:15 | Jeugpinkster | ||
| 18:30 | Kiderpinkster | ||
| 18:30 | Pinksterbiduur | ||
| 27 Mei | Son | 08:00 en
10:15 |
Volgende Nagmaal
(Pinksterfees) |
| 28 Mei | Maan | 18:00 | Kerkraadsvergadering |
| 03 Junie | Son | Doop. | |
| 10 Junie | Son | 08:00 | Jeugdiens |
| 17 Junie | Son | 11:15 | Verwelkomingstee vir nuwe inwoners |
Webblad byvoegings deur: Kurt Bresele (0827763040 of webwerfmeester@ngthabazimbi.co.za)
Kontak asb. vir Kurt om enige inligting op die webblad te plaas.
